Jaarboeke

Beeldende kunste (3) 300


 
Modulekode BKK 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Visuele navorsingsvaardighede en kritiese vraagstukke in die visuele kunste beklemtoon persoonlike kunsskepping en eksplorasie van materiaal. Benadering tot tegniek, medium, styl en inhoud in skilder- en beeldhoukuns, grafiese drukkuns en nuwe media gee aanleiding tot eie identiteit in ‘n Suid-Afrikaanse konteks.

Modulekrediete 45.00
Voorvereistes BKK 200, VKK 111, VKK 121, VKK 123, VKK 211 and VKK 222
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week, 4 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences